Virtuele Uitdaging

Virtuele
Uitdaging

Ons daag oud en jonk uit om deel te wees van die Virtuele Stappers Gemeenskap. Almal is welkom om saam te stap of fiets of rolstoel te ry – op jou plaas, om jou kerk, skool, of net in die straat af.

Neem Deel

Virtuele Stap

Dit is waar jy, waar ook al jy jouself bevind aan die virtuele stap deelneem. Jy stap op watse manier ook al. Om die blok, om die kerk, om die rugbyveld. Dalk is dit ’n stap roete in jou plaaslike area. So neem jy deel aan die virtuele stap.

Hoe stap jy dan vir red ’n plaas?

1. Op die website gebruik jy die “Virtuele Uitdaging Registrasie Fooi” produk om die R300 per persoon registrasie koste te betaal. Jy kan ook vir jou ’n hemp koop om mee te stap in die aanlyn winkel.

2. Wanneer jy betaal op die webstuiste is daar ‘n veld wat jy moet gebruik om ons meer te vertel van wat jou uitdaging (stap, swem, fietsry ens.) gaan wees, wanneer dit gaan plaasvind asook waar in Suid Afrika jy dit gaan doen.

3. Betaal jou R300 per persoon met Payfast.

4. Jy kry ’n sertifikaat na afloop van jou uitdaging.

Virtuele Uitdaging Registrasie Fooi

R300,00

per person

Kliek HIER om na jou mandjie te gaan na jy ‘n item in jou basket gelaai het.

Stap in ’n Groep

Indien jy groter as ’n groep van 20 mense is, kan jy as groep registreer. Dan neem ons ’n donasie fooi van +R10 per persoon. Die groep kan self besluit om bv. R50 per persoon te gee.

1. Registreer die groep (per epos of webtuiste vorm)
2. Maak die betaling
3. Reël die event
4. Laat ons weet na afloop met ‘n artikel en foto’s wat ons op die webtuiste en sosiale media platforms gaan plaas.

Groep Registrasie

Ondersteuning

Ons Aanlyn Winkel

Besoek ons aanlynwinkel en kyk gerus na ons reeks fietsrytruie van hoë gehalte, beskikbaar in beide kort- en langmoue, stylvolle gholfhemde, gemaklike T-hemde, knus sokkies en veelsydige nekbuisserpe.

Elke item wat jy koop verbeter nie net jou klerekas nie, maar ondersteun ook direk ons pogings om boerderygemeenskappe te bewaar.

Koop vandag by ons en maak ‘n verskil – jou ondersteuning help om die grond en lewens te onderhou wat ons almal voed.

Red ‘n Plaas - T-Shirt
Red ‘n Plaas - Golf Shirt Short Sleeve
Red ‘n Plaas - Cycling Shirt
Red ‘n Plaas - Neck Tube Scarf

T-Hemp

Red ‘n Plaas - Cycling Shirt

Fietsry Hemp

Red ‘n Plaas - Golf Shirt Short Sleeve

Gholfhemp Kortmou

Red ‘n Plaas - Neck Tube Scarf

Nekbuis Serp

Fondswerwing

Ambassadeur

Wees ‘n ambassadeur vir die Red ‘n plaas, Red ‘n Gemeenskap Rampfonds en loods jou eie fondswerwing inisiatief ten bate van die rampfonds.

Skole, Dorpe, Kerke of enige tipe gemeenskap kan deelneem aan die projek.

Hierdie is vir mense wat nie noodwendig enige fisiese aktiwiteit wil doen om te stap nie. Hulle wil net deel raak van die beweging om geld in te samel vir die fonds.

Ambassadeur Registrasie

Sluit aan by ons missie. Vrywilliger, skenk, advokaat. Begin vandag.

Kontak Inligting

Email. info@rednplaas.org.za
Skakel. +27 73 291 0557

Die fonds word geadministreer deur Caritas Gemeenskapsfokus NPC, die maatskaplike dienste organisasie van die NG Kerk in Noord-Kaapland.

Regisrasienommer van NPO: 007-404 NPO

Rekeningbesonderhede
NG Kerk Rampfonds
Eerste Nasionale Bank
Rek nr 62614450435
Takkode 230101
Verwysing: Rampfonds + Jou Naam

Donasies

Kliek op enige van die bedrag knoppies onder om ‘n dadelike donasie te maak.